Die Bosoorlog het plaasgevind tussen 1966 en 1989. Met uitsondering van die wat daaraan deelgeneem het, is dit n betreklike onbekende konflik. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het aan die konflik deelgeneem. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer.