Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so; Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde; Oorblyfsels; Papierblom; Die (Lady One) -siklus uit Lady One; Die windvanger; Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte; Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.
Product Identifiers
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN-10
0798172134
ISBN-13
9780798172134
eBay Product ID (ePID)
222392250
Product Key Features
Format
Paperback
Language
Afrikaans
Subject
Literary Criticism
Author
Breyten Breytenbach
Additional Product Features
Place of Publication
Cape Town
Date of Publication
01/04/2016
Imprint
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Country of Publication
South Africa
Author Biography
Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n bekende skilder. Sy poesie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poesie ontvang. Hy word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in Afrikaans.